BESPREKING VIR die bywoning van oggend EREDIENSTE

Met inagneming van die Regering se regulasies vir Covid-19 is ons genoodsaak om ons eredienste op 'n besprekingsbasis te hanteer, met beperkte spasie. Twee eredienste sal op 'n Sondag oggend plaasvind, 09:00 en 10:15.  Bespreek asb. vir slegs een van die twee eredienste, om ander lidmate en besoekers ook 'n geleentheid te gee om 'n diens by te woon. Besprekings is oop vanaf Maandag oggend en sluit om Vrydag middag, om 13h00.

 

Voltooi asb. hierdie besprekingsvorm vir die erdienste wat D.V. gehou gaan word op

Sondag, 20 September 2020

Neem asb. kennis albei dienste is reeds vol bespreek.

Baie dankie.

Neem asb. kennis dat hierdie bespreking ongelukkig nie beskikbaarheid vir die erediens kan waarborg nie.
Bevestiging van die bespreking sal per epos of Whatsapp geskied.

 

Alle COVID-19 regulasies soos voorgeskryf deur die Suid-Afrikaanse Regering moet gevolg word.

 

Kliek hier om terug te gaan na die hoofblad.